# Motorsport: Die Suid-Afrikaner Brad Binder, wat tans sy swakste seisoen in MotoGP ondervind sedert sy buiging in 2020, sê hy is vasberade om hierdie seioen sterk te eindig. Die renjaer van Red Bull KTM is tans in die 11de plek met slegs 118 punte, met nog vier wedrenne oor. Hy het twee weke terug in Indonesië van 15de plek teruggeveg en vierde geeïndig, en die podium met slegs ‘n sekonde misgeloop. Binder sê hy vertrou hy kan sake omkeer:
Motorsport: Brad Binder glo hy sal sy swakste seisoen tot dusver op ‘n hoë noot afsluit [KLANK]
ENG BinderOnSeasonPerformance