# Motoriste word gewaarsku om Diepkloof, Soweto, te vermy weens voortslepende betogings. Hostelbewoners eis water, sanitasie en ontwikkeling. Die betoging ontwrig verkeer en daar is ook berigte van plundering en motorbande wat gebrand word. Die polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, het motoriste gemaan om versigtig te wees.
Motoriste gewaarsku om Diepkloof te vermy te midde van voortslepende betogings [KLANK]
ENG XolaniOnDiepkloof