# Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Andy Mothibi, sê die staatsaanklaer Mkhuseli Ntaba het vir sy veiligheid gevrees te midde van die hoëprofielsaak teen die taxibaas van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni. Ntaba het nie by die Kwaggafonteinse Landdroshof opgedaag nie, waarna die saak van die rol geskrap en ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik is. Die NVG het hom intussen geskors. Mothibi sê die NVG ondersoek sy bewerings:
Mothibi sê staatsaanklaer in Sibanyoni-saak het onveilig gevoel [KLANK]
ENG-MothibiOnNtaba