Skip to content

Morero sê Vervoer-setel behoort aan inwoners, nie Patriotic Alliance nie [KLANK]

# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die vakante setel as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer behoort aan die inwoners, nie aan die Patriotic Alliance nie. Die Alliansie wil die onlangs bevestigde, 24-jarige voormalige DA-lid van die Parlement, Liam Jacobs, aanstel ná Kenny Kunene se bedanking. Hy is ook hul 2026 Tshwane-burgemeesterskandidaat . Morero het aan eNCA gesê geen besluit is nog geneem nie en hy beklemtoon dat die rol gemeenskapsbelange moet dien:

ENG-MoreroOnPA