# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die metro moet ‘n bestendige pad volg na skoon hernubare energie. Morero het gepraat tydens die tweede City Power Energie-indaba by Melrose Arch, Johannesburg. Die tweedaagse indaba sal klimaatsverandering, plaaslike vervaardiging, vaardigheidsontwikkeling en die Billike Energie-oordrag aanpak. Die burgemeester sê deur afhanklikheid van ‘n enkele energiebron te verminder sal ongelykheid uitgeskakel word:
Morero sê Johannesburg moet op bestendige pad na skoon hernubare energie wees [KLANK]
ENG MoreroonEnergy