# Die sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi se regsverteenwoordiger, Makau Sekgatja, sê sy kliënt sluit nie die moontlikheid uit om weer voor die Madlanga-kommissie te verskyn indien die SAPD se hoof van Misdaadintelligensie, majoor-generaal Feroz Khan, se beëdigde verklaring hom betrek nie. Khan sou na verwagting hierdie week getuig maar die kommissie sal eers sy regsverteenwoordigers raadpleeg ná ‘n sluipmoordpoging op hom. Sekgatja het buite die Johannesburgse Landdroshof bevestig die regspan monitor die ontwikkelings:
Mogotsi mag dalk terugkeer na Madlanga-kommissie oor moontlike impliserende beëdigde verklaring [KLANK]
ENG-SekgatjaOnKhan-Mogotsi