Skip to content

Mogotsi emosioneel oorweldig in polisie-aanhouding [KLANK]

# Die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi se prokureur, Makau Sekgatja, sê sy kliënt is emosioneel ontsteld na sy inhegtenisneming. Mogotsi sal na verwagting môre in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van regsverydeling na aanleiding van bewerings verlede November dat hy ‘n sluipmoordpoging in Vosloorus opgemaak het. Die vuurwapen wat gebruik is, word verbind met moord- en poging tot moordsake. Sekgatja het aan SABC News gesê Mogotsi gaan onskuldig pleit:

ENG-SekgatjaOnMogotsi