# Mogale City se burgemeester, Lucky Sele, sê die munisipaliteit maak vordering in sy stryd teen diefstal en beskadiging van noodsaaklike waterinfrastruktuur. Hy het planne aangekondig om 17 rioolpompstasies op te knap om voortslepende waterbesoedeling te bekamp. Sele sê die opgradering is ʼn teken van toewyding aan die herstel van noodsaaklike dienste en die verbetering van die omgewing:
Mogale City vorder met oplossing van rioolkrisis [KLANK]
ENG-SeleOnInfrastructure2