Skip to content

Moepya herinner partye om die Verkiesingskode te eerbiedig [KLANK]

# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die Verkiesingsgedragskode is noodsaaklik vir vrye en regverdige verkiesings. Hy het tydens die ondertekening-seremonie voor die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November gesê dit bied aan 136-duisend-790 kandidate gelyke geleenthede om veldtogte te voer sonder intimidasie, geweld of onbillike verwringing. Moepya waarsku oortredings kan die verkiesingsproses ondermyn. Hy sê die ondertekening van die kode kan ook help om openbare vertroue in verkiesings te herstel:

ENG-MoepyaOnCode