# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, het sy betrokkenheid by senior polisiebevorderings verdedig en sê alle aanstellings het behoorlike mensehulpbronprosedures gevolg wat deur die geskorste hoof Isaac Mapiyeye begin is. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het bloot prosesse voortgesit wat reeds aan die gang was nadat hy in ‘n waarnemende hoedanigheid oorgeneem het, insluitend panele vir direkteure en inspekteurs. Mkhwanazi het ontken dat hy eensydig opgetree het en aangedring dat delegeringsreëls en rotasie van gesag toegepas is:
Mkhwanazi verdedig bevorderingsproses by EMPD by Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-MkhwanaziOnAppointments2