# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, is deur die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Sesi Baloyi, ondervra oor sy besluit om te reageer op inligting oor ‘n gekaapte vragmotor in Springs twee-uur die oggend sonder om besonderhede te bevestig. Dit volg op bewerings oor sy beheer van en deelname aan kaping en diefstal. Mkhwanazi het erken die informant Yako Hanekom het hom ingelig, al was dit nie ‘n metropolisie-operasie nie:
Mkhwanazi skerp ondervra oor middernagtelike vragmotoroperasie-besluit [KLANK]
ENG-BaloyiOnMkhwanaziRecord