Skip to content

Mkhwanazi lewer volgende week getuienis voor parlementêre ad hoc-komitee [KLANK]

# Die KwaZulu-Natal polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sal volgende Dinsdag en Woensdag voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn om oor bewerings van kriminele infiltrasie in die regstelsel te getuig. Getuienis sal gelei word deur Senior Advokaat Norman Arendse, wat bevestig het dat Mkhwanazi se verklaring afgehandel is. Arendse het bevestig die span werk volstoom om te verseker dat die verklaring gereed is:

ENG-ArendseOnMkhwanazi