Skip to content

Mkhwanazi getuig eerste in SAPD se ondersoek na politieke inmenging [KLANK]

# Die Ad Hoc-komitee wat politieke inmenging, sabotasie en kriminele infiltrasie in die SAPD ondersoek, se eerste getuie is die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die voorsitter Molapi Lekganyane het bevestig dat die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, en die geskorste polisieminister Senzo Mchunu ook sal verskyn. Die MK-party het die insluiting van voormalige polisieminister Bheki Cele voorgestel. Lekganyane het die afsluiting teen 31 Oktober 2025 bevestig en sê streng wetlike riglyne en fluitjieblaser-beskerming sal geld:

ENG-LekganyaneOnWitnesses