Skip to content

MK Vroueliga vra Parlement moet vreesloos optree ná Phala Phala-uitspraak [KLANK]

# Die MK-party se Vroueliga sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak is ‘n stap vorentoe vir aanspreeklikheid en geregtigheid. Lindi Mtshali van die liga sê die saak rakende president Cyril Ramaphosa se plaasinbraak in 2020, waar byna tien-miljoen-rand na bewering gesteel is, toon dat niemand bo die Grondwet verhewe  is nie en pogings om politieke leiers teen ondersoek te beskerm, het misluk:

ENG MtshaliOnPhalaPhalaMatter