Skip to content

MK skop twee partylede uit vir dissiplinêre oortredings [KLANK]

# Die MK Party het twee lede uitgeskop vir dissiplinêre oortredings na aanbevelings van hulle nasionale dissiplinêre komitee. Een van die lede was ontplooi by die Nasionale Raad van Provinsies terwyl die ander een in dievMpumalanga-wetgewer gedien het. By ‘n mediakonferensie het die sekretaris-generaal van die party, Floyd Shivambu, gesê die skorsing dui op die party se verbintenis tot die afdwing van interne dissipline en die handhawing van eenheid in sy geledere: 

ENG ShivambuOnExpulsions