# Die MK-party is gefrustreerd met die regsmening van die Parlement se subkomitee wat vergaderingsreëls oor die ampsklagproses hersien. Stappe is aangedui wat gedoen moet word voordat die ampsklag-komitee met sy werk kan begin. Die komitee sal ‘n onafhanklike paneelverslag oorweeg wat voorgestel het president Cyril Ramaphosa moet dalk antwoorde verstrek oor die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Mzwanele Manyi van die MK-party sê die Parlement moet ‘n tweede mening inwin:
MK-party wil hê Parlement moet tweede regsmening kry oor ampsklagproses [KLANK]
ENG ManyiOnProcess