Skip to content

MK-party waarsku oor regstappe oor ‘ongrondwetlike’ kabinetskuiwe [KLANK]

# Die MK-party dreig om regstappe te doen oor wat hy noem ongrondwetlike kabinetreëlings deur president Cyril Ramaphosa. Die party sê die aanstelling van professor Firoz Cachalia om die Polisie-ministerie te lei terwyl die minister van Polisie, Senzo Mchunu op spesiale verlof is, skep verwarring. Dieadjunkleier van die MK-Party, John Hlophe, het tydens ‘n media-inligtingsessie  aangevoer dat hierdie reëling die Grondwet skend deur twee mense in dieselfde rol te laat optree, en ondermyn die aanspreeklikheid van die kabinet:

ENG HlopheOnLegalAction