Skip to content

MK Party vra partylede om vreedsaam op te tree tydens optogte op 30 Junie [KLANK]

# Die MK-party het ‘n beroep op sy lede en ondersteuners gedoen om gedissiplineerd en wettig op te tree wanneer hulle deelneem aan die beplande optog teen onwettige migrasie op 30 Junie. Die party sê hy ondersteun die betoging, wat fokus op oproepe vir die afdwing van immigrasiewette en die verwydering van onwettige immigrante uit Suid-Afrika. Die MK-sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo waarsku teen enige geweld, intimidasie, plundery of verwoesting van eiendom:

ENG NomvaloOnJuneProtest