# Die MK-party sê hy gaan aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, skryf en vra vir ʼn parlementêre debat oor tuberkulose. Suid-Afrika is onder 30 lande waar 87-persent van die wêreld se TB-gevalle voorkom. Dit is ook een van tien lande wat die driedubbele las van TB, MIV en ʼn kombinasie van die twee dra. ʼn MK-woordvoerder, Nomahlubi Radebe, sê ʼn dringende verhoging in fondse is nodig vir TB-navorsing en -entstowwe:
MK-party vra parlementêre debat en nasionale beraad oor tuberkulose [KLANK]
ENG NomahlubionTuberculosis