# Die MK-party vra die bedanking van die adjunkminister in die Presidensie, Steve Letsike, as vise-president van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad. Die party sê Letsike se dubbele rol wek kommer oor bestuur, etiek en die onafhanklikheid van die reguleerder. Patrick Motubatse van die party het aan SABC News gesê ‘n dienende adjunkminister moenie ‘n pos in ‘n onafhanklike statutêre instelling beklee nie, en waarsku dit kan openbare vertroue ondermyn:
MK-party vra Letsike se bedanking as vise-president van die SA Aptekersraad [KLANK]
ENG-MotubatseOnLetsike