# Die MK-party sê President Cyril Ramaphosa se voorgestelde Nasionale Dialoog is ‘n bespotting en daarop gering om die politieke elite se belange te beskerm. Die party voer aan die regering van nasionale eenheid ignoreer steeds die swaarkry van werkloses en armes. Nhlamulo Ndhlela van die MK sê die party sal die dialoog boikot en beskuldig die regering dat hy voorgee om eenheid te bou terwyl miljoene mense ly.
MK-party verwerp Ramaphosa se Nasionale Dialoog