Skip to content

MK Party verwerp Konstitusionele Hof se beslissing oor dubbele burgerskap [KLANK]

# Die MK-party verwerp onomwonde die Konstitusionele Hof se uitspraak wat dubbele burgerskap verseker. Dié beslissing bevestig die Appèlhof se uitspraak wat ‘n bepaling van die Wet op Burgerskap onwettig verklaar. Die Konstitusionele Hof het wetgewing as ongrondwetlik verklaar wat Suid-Afrikaners van hulle burgerskap ontneem as hulle die burgerskap van ‘n ander land aanvaar. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê die besluit toon hoe Suid-Afrika se regsraamwerk al meer gebruik word om die soewereiniteit van die meerderheid te ondermyn:

ENG NhlamuloonDualCitizenship