# Die MK-party sê hy verwerp die voorneme van die DA federale voorsitter, Helen Zille, om as burgemeesterskandidaat vir die Stad Johannesburg te staan. Zille het aangedui sy oorweeg die posisie in die 2026 plaaslike verkiesing. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê dit is onsinnig om die moontlikheid te oorweeg van ‘n Kaapstadse inwoner om die burgemeester van ‘n metro te word wat sy nie ken nie:
MK-party verwerp Helen Zille se voorneme om as burgemeester van Johannesburg te staan [KLANK]
ENG NhlamuloonHelenZille