# Die MK-party het die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, se bewerings verwerp dat die party befondsing ontvang het van Louis Liebenberg, ‘n diamanthandelaar wat betrokke is by ‘n beleggingskandaal van vier-miljard-rand. Die party voer aan dat Cele gedurende sy ampstermyn ‘n plig gehad om op te tree indien die bewerings waar was, maar sy versuim om dit te doen, toon die bewerings is vals. MK-woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die bewerings wat voor die Parlement se ad hoc-komitee gemaak is, is ongegrond, kwaadwillig en ‘n politieke foefie:
MK-party verwerp Bheki Cele se bewerings van befondsing wat die party met Louis Liebenberg verbind [KLANK]
ENG NdhlelaOnCeleClaims