Skip to content

MK-party versoek Regter Madlanga om aanvang van kommissie se verrigtinge op te skort [KLANK]

# Die MK-party vra Regter Mbuyiseli Madlanga om die aanvang van die kommissie se verrigtinge op te skort totdat die Hooggeregshof in Pretoria uitspraak gelewer het oor die kommissie se wettigheid. Die kommissie sal van Woensdag af korrupsiebewerings binne die strafregstelsel ondersoek. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die party sal die instelling en samestelling van die kommissie Donderdag voor ‘n volbank regters betwis:

ENG NhlamuloonCommission