Skip to content

MK-party veroordeel Tshwane-burgemeester se ‘onmenslike publisiteitsfoefie’ met kragonderbreking by psigiatriese hospitaal

# Die MK-party in Gauteng het, wat hy die Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya, se ‘onmenslike publisiteitsfoefie’ noem, veroordeel nadat die krag by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal afgesny is. Die party sê hoewel die hospitaal die stad geld skuld, moet pasiënte met sielkundige probleme en personeel nie ly weens die provinsiale Departement van Gesondheid se administratiewe mislukkings nie. Die party-lid, Abel Tau, sê die stap skend grondwetlike regte en toon ‘n gebrek aan deernis vir kwesbare burgers.