# Die MK-party het ‘n onlangse tender van nege-miljard-rand onder die Battery-energiestoorprogram gekritiseer en dit as gemanipuleer en korrup beskryf. Slegs Mulilo en Scatec het tenders gewen, wat gelei het tot MK se eis vir tenderrekords binne sewe dae. Die nasionale woordvoerder van die MK-party, Nhlamulo Ndhlela, verwys na die voormalige Eskom-bedryfshoof Jan Oberholzer se bande met Mulilo en beweer buitelandse kaping van SA se energiesektor. Hy doen ‘n beroep op ‘n volledige parlementêre ondersoek na die tenderproses:
MK-party veroordeel R9-miljard energie-tender as ‘n korrupte transaksie [KLANK]
ENG-NdhlelaOnTender