# Die MK-party sê hy is ontsteld oor die voortgesette versuim deur KwaZulu-Natal se Departement van Onderwys om diensverskaffers van die Nasionale Skoolvoedingsprogram te betaal. Ondanks beloftes deur die departement dat betalings op 24 Januarie verwerk is en teen 28 Januarie sou wys, het diensverskaffers volgens berigte nog nie hul geld ontvang nie. Mmabatho Mokoena van die MK-party sê die versuim het die voorsiening van noodsaaklike maaltye aan meer as twee-komma-vier-miljoen leerders regoor die provinsie in gevaar gestel:
MK Party veroordeel KZN-Onderwys se nalatigheid in skoolvoedingsprogram [KLANK]
ENG MmabathoonProgramme