Skip to content

MK-party veroordeel Konstitusionele Hof se uitspraak as ‘n bespotting van geregtigheid [KLANK]

# Die MK-party verwerp die Konstitusionele Hof se besluit om hom regstreekse toegang te weier in sy aansoek om die aanstelling van ‘n Wits-professor, Firoz Cachalia, as waarnemende minister van Polisie en die spesiale verlof van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, uit te daag. Die party beskryf die uitkoms as ‘n bespotting van geregtigheid en beweer die howe meng in met polisiewerk. Die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle oorweeg dit om die Hooggeregshof op ‘n dringende basis te nader:

ENG NdhlelaOnRuling