Skip to content

MK-party veroordeel die stuur van afskrifte van 121 dossiere na die Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die MK-party beskuldig die regering daarvan dat hy by die polisie-ondersoek na politieke moorde inmeng. Dit volg na die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola en die waarnemende polisieminister Firoz Cachalia ooreengekom het om afskrifte van 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde aan die Madlanga-kommissie van ondersoek te stuur. David Skosana van die MK-party sê dit is ‘n duidelike geval van die oorskryding van uitvoerende magte en magsmisbruik:

ENG SkosanaOnDockets