Skip to content

MK-party stel nasionale raamwerk saam om koalisie-onderhandelinge te lei [KLANK]

# Die MK-party het ‘n gesentraliseerde nasionale raamwerk saamgestel om sy koalisie-onderhandelinge ná die verkiesing van 2026 te lei, na hy 10-persent van die stemme verwerf het. Tydens ‘n mediavoorligting by die uitslagsentrum in KwaZulu-Natal, in Durban, het die party se sekretaris-generaal, Dali Mpofu, gesê koalisies is belangrike instrumente om die mandaat van die mense uit te voer en plaaslike regering te transformeer. Volgens Mpofu moet enige ooreenkoms gelei word deur die party se politieke program en strategiese belange:

ENG MpofuONNegotiations