Skip to content

MK Party se vroueliga veroordeel aanval by Thuto Lesedi Secondary School [KLANK]

# Die MK-party se vroueliga het die wrede aanranding van die 16-jarige, Thapelo Motha, ‘n leerder aan die Thuto Lesedi Secondary School in Vosloorus, veroordeel. Lindi Mtshali van die liga sê volgens sy ma, Nomthandazo Ndaba, is Thapelo op 23 Julie aangeval deur ‘n groep seuns wat na bewering sy skooltas wou steel. Sy sê Thapelo se neus is gebreek en hy het ‘n ernstige oogbesering opgedoen in die aanval:

ENG LindionAttack