# Die MK-party sê die Padongelukkefonds se raad moet verwyder word oor die omstredenheid van die uitvoerende hoof, Collins Letsoalo se posisie. Die raad het gister ʼn besluit om Letsoalo op spesiale verlof te plaas, teruggetrek en met ʼn skorsing vervang. Die party het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer gesê die besluit om hom op spesiale verlof te plaas, is onregmatig. Lucky Montana van MK sê Letsoalo se skorsing moet opgehef word:
MK-party sê Padongelukkefondsraad moet verwyder word [KLANK]
ENG MontanaOnRAFBoard