# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, af te dank, was nodig en moes lankal gebeur het. Haar afdanking volg ná maande se omstredenheid oor die aanstelling van talle persone wat die ANC goedgesind is, op die SETA-rade. Mnqobizitha Msezane van die MK-party sê Buti Manamela se aanstelling as nuwe minister sal die sektor hervorm:
MK-party sê Nkabane moes lankal verwyder word [KLANK]
ENG MnqobizithaonRemoval