Skip to content

MK-party sê Madlanga-kommissie se vertragings kos belastingbetalers meer as R1-miljoen daagliks [KLANK]

# Die MK-party het die Madlanga-kommissie van ondersoek gekritiseer en noem dit ‘n politieke instrument wat ontwerp is om die regering teen verantwoordbaarheid te beskerm. Die party voer aan die kommissie mors belastingbetalers se geld want dit kos meer as een-miljoen-rand per dag sonder werklike uitkomste. Die Konstitusionele Hof sal na verwagting vandag uitspraak lewer oor die kommissie se geldigheid. Die MK-woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê behoorlike verantwoordbaarheid moet van die Parlement af kom, nie duur kommissies nie:

ENG NdhlelaOnWastefulCommission