Skip to content

MK-party sê by keuse van burgemeesterskandidate kry vaardighede, ondervinding en integriteit voorkeur [KLANK]

# Die MK-party sê hy is besig om sy verkiesingstrategie, mobilisasieprogram en organisasiestrukture te finaliseer in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesing in November. Die party se burgemeesterskandidate sal in Johannesburg, Kaapstad, Tshwane, Ekurhuleni, eThekwini, Nelson Mandelabaai, Buffalo City en Mangaung staan. Die sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, sê by die keuse van kandidate sal vaardighede, ondervinding en integriteit voorkeur kry en ‘n ingeligte en omvattende proses gevolg word:

ENG NomvaloOnCadreDeployment