Skip to content

MK-party sê ampsklagkomitee van 31 lede bevoordeel ANC en RNE-bondgenote [KLANK]

# Die MK-party het kommer uitgespreek oor die samestelling van die ampsklagkomitee se 31 lede. Die Konstitusionele Hof het die Parlement opdrag gegee om die komitee saam te stel sodat president Cyril Ramaphosa kan antwoorde verskaf oor die prima facie-bewyse oor buitelandse valuta wat in 2020 op sy plaas, Phala Phala, gesteel is. Die ANC kry nege lede op die komitee. Visvin Reddy van die MK-party het aan die SABC gesê die komitee is saamgestel om die ANC en sy bondgenote in die regering van nasionale eenheid te bevoordeel:

ENG ReddyOnCommittee