Skip to content

MK-party sê Ampsklagkomitee moet deur onafhanklike persoon gelei word [KLANK]

# Die MK-party het sy teleurstelling uitgespreek met Makashule Gana van Rise Mzansi se verkiesing as voorsitter van die ampsklagkomitee en bevraagteken sy objektiwiteit. Gana het 19 stemme gekry teenoor die leier van die United African Transformation, Wonderboy Mahlatse, se 12. Die komitee moet besluit of president Cyril Ramaphosa in ʼn staat van beskuldiging geplaas moet word oor die Phala Phala-skandaal. John Hlophe van die MK-party sê die ANC sal Gana gebruik om Ramaphosa te beskerm:

ENG HlopheOnGana