Skip to content

MK-party glo IDAC-hoof Johnson word teen aanspreeklikheid beskerm [KLANK]

# Die MK-party het president Cyril Ramaphosa se “vinnige aanvaarding” van advokaat Andrea Johnson se bedanking as hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie gekritiseer. Die president het haar bedanking aanvaar na aanbevelings deur die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, en die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Andy Mothibi. Mzwanele Manyi van die MK-party het aan Newzroom Afrika gesê Johnson se bedanking behoort nie te keer dat bewerings oor haar geskiktheid vir die amp formeel ondersoek word nie:

ENG ManyiOnJohnson