# Die MK-party eis die onmiddellike afdanking van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en beskuldig hom van die misleiding van die Parlement en die skending van die Grondwet. Die party sê Mchunu se voortgesette teenwoordigheid in die kabinet terwyl hy op spesiale verlof is, skep ‘n ongrondwetlike situasie met twee individue aan die stuur van die ministerie. Colleen Makhubele van die MK-party sê die aanstelling van waarnemende adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga om die ondersoek na beweerde polisie-inmenging te lei, is onregmatig:
MK-party eis afdanking van minister Mchunu oor SAPD-skandaal [KLANK]
ENG MakhubeleOnDismissal