Skip to content

MK-party dien mosie van wantroue in teen Ramaphosa oor polisiekrisis [KLANK]

# Die MK-party het ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ingedien omdat hy versuim het om minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank en kwesbare burgers beskerm. Die party vra ‘n spesiale sitting van die parlement binne twee weke om die mosie te bespreek en daaroor te stem. Die hoofsweep van die MK-party, Colleen Makhubele, beskuldig Ramaphosa dat hy bewerings van politieke inmenging in die Suid-Afrikaanse Polisiediens ignoreer, die ekonomie swak bestuur, en nie hoë misdaadvlakke aanspreek nie:

ENG MakhubeleOnRamaphosaMotion