Skip to content

MK-party bring feitesending-besoek aan wit Afrikaanse Kleinfontein-nedersetting [KLANK]

# Die MK-party glo die gemeenskap van Kleinfontein naby Pretoria probeer nog ʼn Afrikaner-enklave soos Orania skep. Die party onder leiding van hoofsweep Mzwanele Manyi het die Afrikaner-nedersetting Maandag as deel van ʼn feitesending besoek. Die Hooggeregshof in Pretoria het Kleinfontein verlede jaar volgens die Stad Tshwane se munisipale soneringsregulasies onwettig verklaar. Manyi het aan Newzroom Afrika gesê plekke soos Orania en Kleinfontein, waar slegs wit Afrikaners woon, moontlik Artikel 235 van die Grondwet misbruik:

ENG ManyiOnConstitution