# Die MK Party-parlementslid, Vusi Shongwe het aan die Madlanga-kommissie gesê die EFF-leier Julius Malema het pogings teengestaan om generaal-majoor Feroz Khan voor die parlement se ad hoc-komitee te laat verskyn. Shongwe beweer sommige komiteelede het die dagvaarding van Khan ondersteun, maar ander partye het die EFF se standpunt gesteun. Hy het gesê die meningsverskil oor Khan se voorgestelde getuienis waskommerwekkend en het daartoe gelei dat die senior polisiebeampte nie as getuie geroep is nie:
MK-party beweer Malema het Feroz Khan se verskyning voor komitee verhoed [KLANK]
ENG-ShongweOnMalema-Khan