Skip to content

MK-party beweer brand by Tembisa Hospitaal is ‘n doelbewuste poging om R2,3-miljard korrupsie te versteek [KLANK]

# Die MK-party beweer die brand by die Tembisa-Hospitaal in Ekurhuleni is ‘n doelbewuste poging om bewyse wat die korrupsieskandaal van 2,3-miljard-rand aan die lig sou bring, te vernietig. Die korrupsie is aanvanklik deur fluitjieblaser Babita Deokaran ontbloot. Die party sê die brand was op sleutelrekords gemik net toe die Spesiale Ondersoekeenheid op die spoor van ’n korrupte netwerk in die gesondheidsektor was. Nhlamulo Ndhlela van die MK-party doen ’n beroep vir die onmiddellike vervolging en skorsing van betrokke amptenare:

 

ENG NdhlelaOnTembisaCorruption