Skip to content

MK-party bevestig strategiese veranderinge in parlementêre sweepstruktuur [KLANK]

# Die parlementêre leier van die MK-party, John Hlophe het sprake van verdeeldheid binne die party afgemaak, en gesê die onlangse veranderinge aan die sweepstruktuur is slegs administratief en strategies. Hy het bevestig dat nasionale woordvoerder, Nhlamulo Ndlela, amptelik as kommunikasie-sweep verwyder is, en het die egtheid bevestig van ‘n brief wat vroeër hierdie week oor die saak uitgelek het. Hlophe sê die verandering dui nie op onstabiliteit in die koukus nie en daar is geen petisie om hoofsweep Colleen Makhubele te vervang nie:

ENG HlopheOnWhippery