Skip to content

MK Party beëindig Floyd Shivambu se lidmaatskap [KLANK]

# Die MK-party het die lidmaatskap van sy voormalige sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, amptelik beeïndig na sy openbare uitlatings en optrede wat die party beskou het as skending van partybeginsels en vertroue. Die leierskap het besluit dat Shivambu nie meer in lyn is met die party se ideologiese rigting nie. Die nasionale voorsitter van die MK-party, Nathi Nhleko, het die media meegedeel dat hulle nie verder uitsprake oor die aangeleentheid sal maak nie:

ENG NhlekoOnFloyd