Skip to content

MK Jeugliga sê die regstelsel moet beslissend wees met die hantering van geslagsgeweld en verkragting [KLANK]

# Die MK Jeugliga sê Suid-Afrika se wetstelsel moet seevier en beslissend wees in die hantering van beide geslagsgeweld en verkragtingsake. Geslagsgeweld duur voortduur om gesinne en gemeenskappe te verwoes en die party vereis dringende ingryping. Woordvoerder van die MK Jeugliga, Nkateko Mkhabela, sê hulle is geskok en hartgebroke deur die brutale verkragting van ‘n sewe-jarige kind by Bergview Kollege in Alfred Nzo-Wes, Matatiele in die Oos-Kaap:

ENG NkatekoonGBVCases