# Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 273 mense in hegtenis geneem, wat minder is as die vorige Paastyd. Die Openbare Noodkommunikasiesentrum het oor die langnaweek twee-duisend-en-86 voorvalle aangeteken, wat 23-persent minder is as verlede jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê hy is dankbaar vir die afname in geweld en ander kategorieë wat dikwels met alkoholmisbruik verband hou:
Misdaadstatistiek dui op stiller Paasnaweek in Kaapstad [KLANK]
AFR JPonQuieterEaster