# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op sterker beskerming van vroue en kinders in Suid-Afrikaanse huise, aangesien huishoudelike geweld steeds ‘n ernstige probleem bly. Volgens die vakbond toon die jongste misdaadstatistieke bykans die helfte van verkragtings en moorde vind in huishoudings plaas, met alkoholmisbruik, toksiese manlikheid en gesinskonflik wat die geweld dryf. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging het met die oog op Kinderbeskermingsweek, gemeenskappe aangespoor om mishandeling aan te meld en kinders wat aan geweld blootgestel is, te ondersteun:
MISA vra dringende beskerming van vroue en kinders in hul huise [KLANK]
ENG PhakamileOnDomesticViolence