Skip to content

MISA eis verantwoordbaarheid terwyl Tesourie fondse van 69 munisipaliteite weerhou [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die Nasionale Tesourie se besluit om tydelik befondsing van 69 munisipaliteite te weerhou, straf kwesbare gemeenskappe en werkers, terwyl niks gedoen word om wanbestuur en korrupsie te hanteer wat plaaslike regering verlam nie. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê dis tyd dat diegene wat verantwoordelik is, aanspreeklik gehou word. Sy sê die kernfrustrasie in Suid-Afrika spruit uit ‘n botsing tussen die onvervulde politieke beloftes en ingewortelde maatskaplik-ekonomiese ineenstorting:

ENG MajolaONMunicipalities